eBoek: Luister en Leer Vlak 1
R 107.14
Author: Liesel van Niekerk
ISBN: 978-0-6392-1038-4
Taal is die belangrikste instrument in kommunikasie. Sonder taal en die vermoë om aandagtig te luister is ‘n kinders afgesluit van die wêreld om hulle en sal hulle nie optimaal funksioneer op skool of in die samelewing nie.
Die doel van hierdie program is om u te help om u kind se taal- en luistervaardighede spelenderwys te ontwikkel. Elke week se werk sluit “oefeninge” in om ouditiewe perseptuele vaardighede (luistervaardighede), woordeskat, verskillende taalkonsepte en logiese redenering te ontwikkel. Dit verg slegs 10 minute per dag van u tyd.
Onderwerpe wat behandel word is bv.:
- My Liggaam
- Klere
- Rymwoorde
- Die huis
- Kategorieë : Kos, Diere, Meubels, Vervoermiddels, Beroepe.