eBoek: Luister en Leer Vlak 2

R114,29

Author: Liesel van Niekerk

ISBN: 978-0-63921-039-1

Die doel van hierdie program is om u te help om u kind se taal- en luistervaardighede spelenderwys te ontwikkel. Elke week se werk sluit “oefeninge” in om ouditiewe perseptuele vaardighede (luistervaardighede), woordeskat, verskillende taalkonsepte en logiese redenering te ontwikkel. Dit verg slegs 10 minute per dag van u tyd.

Die woordeskat en oefeninge is op Gr 2-vlak maar kan ook vir ouer kinders gebruik word om Afrikaans as tweede taal te ontwikkel.

Onderwerpe wat behandel word is bv.:

  • Die Skool
  • Die Klaskamer
  • Die Stad
  • Die Winkelsentrum
  • Beroepe
  • Vervoermiddels
  • Die Supermark
  • Die Fiets
  • Die Motor
  • Die Motorhawe
  • Die Dieretuin
  • Die Plaas
  • Die Treinstasie
  • Die Weer
  • Die Speelpark
  • Veiligheid in en om die huis
  • Die Biblioteek
  • Die Poskantoor
  • Die Tandarts
  • Die Dokter
  • Die Lughawe.

Hierdie titel is beskikbaar as ‘n eBoek en in gedrukte vorm.

Please note that this is an electronic book (eBook) and not a printed book. To use an you need a device like a tablet, smartphone or a computer.

Because our content cannot be returned once downloaded, no refunds or exchanges are possible.

If you would prefer a hardcopy book, please change your selection.

All your favourite Future Managers ebooks in a gorgeous new app.

Download it now on all app stores!

Report an error